murgpampoen [boodskap #131804] |
Vr, 26 Junie 2020 13:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
murgpampoen
Afbreking: murg•pam•poen
Samestelling: murg + pampoen
Selfstandige naamwoord: murgpampoen
Meervoud: murgpampoene
Verkleinwoord: murgpampoentjie
Meervoud van verkleining: murgpampoentjies
Betekenis:
• 'n Lang groen pampoen (skorsie), Cucurbita pepo.
Gebruik:
• Murgpampoen se saad ontkiem maklik, dit groei vinnig en die groente kan binne nege weke ná aanplanting geëet word.
Vertaling:
Engels: courgette, baby marrow, zucchini
Nederlands: courgette
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|