Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pampoentjies
pampoentjies [boodskap #131803] Vr, 26 Junie 2020 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind met pampoentjies.
'n Kind met pampoentjies.
pampoentjies
Afbreking: pam•poen•tjies


Selfstandige naamwoord: pampoentjies
Meervoud:

Betekenis:
• Aansteeklike siekte van die speekselklier (parotisklier) voor en onder die oor.

Gebruik:
Pampoentjies is 'n algemene siekte onder klein kindertjies, maar dit kan gevaarlik wees tydens puberteit.

Vertaling:
Engels: mumps
Nederlands: bof


Selfstandige naamwoord: pampoen
Meervoud: pampoene
Verkleinwoord: pampoentjie
Meervoud van verkleining: pampoentjies

Betekenis:
• Klein pampoene, o.a. lemoen- en murgpampoentjies.

Gebruik:
• Kook die pampoentjies tot dit sag, maar steeds ferm is.

Vertaling:
Engels: small pumpkins
Nederlands: pompoentjes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geesdrif
Volgende onderwerp: murgpampoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:57:39 MGT 2024