Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrank
vrank [boodskap #131395] Ma, 25 Mei 2020 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrank
Afbreking: vrank


Byvoeglike naamwoord: vrank
Vergrotende trap: vranker
Oortreffende trap: vrankste
Attributief: vrank

Betekenis:
• 'n Smaak wat tegelyk suur en bitter is.
• (figuurlik) Sleg; onaangenaam.

Gebruik:
• Die olywe proe vrank.
• Dit laat 'n vrank smaak in die mond.

Homofoon:
• frank (geldeenheid)

Vertaling:
Engels: astringent, austere; harsh
Nederlands: wrang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokon
Volgende onderwerp: frank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:40:34 MGT 2024