Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frank
frank [boodskap #131396] Ma, 25 Mei 2020 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Honderd frank-banknoot.
'n Honderd frank-banknoot.
frank
Afbreking: frank


Selfstandige naamwoord: frank
Meervoud: franke

Betekenis:
• Voormalige geldeenheid van lande soos Frankryk, België en Luxemburg.

Gebruik:
• Andorra het nie 'n eie geldeenheid gehad nie en het beide die Franse frank en die Spaanse peseta gebruik tot dit op 31 Desember 1999 met die euro vervang is.

Homofoon:
• vrank (bitter en suurderig)

Afkorting:
• fr.

Vertaling:
Engels: franc
Nederlands: frank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrank
Volgende onderwerp: ikonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:36:37 MGT 2024