RE sinnelose moord [boodskap #12743] |
Vr, 20 Februarie 1998 00:00 |
ing...
Boodskappe: 16 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Maar die sinelose moord op mense....dis fataal.......
Ja, ek stem saam.
Dis wat alle S-A wat deesdae emigreer oor en oor se.
Maar die vraag is, voel die meeste mensel wat in S-A woon persoonlik
bedreig?
En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
nie so seker nie.
|
|
|
Re: RE sinnelose moord [boodskap #12776 is 'n antwoord op boodskap #12743] |
Sa, 21 Februarie 1998 00:00 |
Andre van Tonder
Boodskappe: 6 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Pofadder wrote:
> Maar die sinelose moord op mense....dis fataal.......
>
> Ja, ek stem saam.
>
> Dis wat alle S-A wat deesdae emigreer oor en oor se.
>
> Maar die vraag is, voel die meeste mensel wat in S-A woon persoonlik
> bedreig?
>
> En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
>
> Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
> nie so seker nie.
Suid-Afrika is ongelukkig een van daardie lande waar dit gevaarlik is om
suksesvol te wees, maak nie saak of jy wit of swart is nie. As jy hard
werk, 'n hoe lewensstandaard handhaaf en dinge kan bekostig wat ander
nie kan nie, is jy onmiddellik 'n teiken vir die gespuis. Ek meen dit
is baie makliker om iemand agter die stuurwiel van sy BMW te skiet en
met sy harde werk weg te ry as om jouself te motiveer om harder te werk
en jou eie BMW te koop. 'n Sekere groep probeer dit tuis bring dat die
rede hoekom 'n sekere groep van die bevolking niks het nie is as gevolg
van die apartheidsbeleid, wat natuurlik 'n klomp nonsens is. As ek
verantwoordelikheid aanvaar dat apartheid die rede is dat 'n sekere deel
van die bevolking nie kan lees of skryf nie, in strooi of sink hutte
bly. Nie weet wat basiese higiene is nie ens. Wie aanvaar die
verantwoordelikheid voor apartheid, voor die koms van die sogenaamde wit
rassiste. As mense wat vir '1000e' jare in Afrika gebly het, nou nog
steeds maar en gevrekte beeste en honde het, nog steeds nie glo in
basiese higiene nie. Met al die tegnologie, nog steeds nie hulle self
leer lees en skryf nie - watter hoop is daar vir die volgende 1000
jaar. Dit is hoekom mense wat iets tussen hulle ore het, Afrika los vir
mense wat maer honde, beeste en kinders wil he (soos die vorige 1000
jaar) en na plekke toe gaan waar mense wil vooruit gaan en met die
internasionale gemeenskap meeding en nie die hand uithou soos die hele
Afrika nie.
|
|
|