Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » aanhou wen
aanhou wen [boodskap #12727] Vr, 20 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
ing...  is tans af-lyn  ing...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
> Hierdie is net 'n toets om te sien of my boodskappe deurkom as ek hulle
> pos!
> Wie sukkel ook soos ek?
>
> Mooi Bly!
> Hein
ek sukkel ook maar vreemd genoeg sukkel ek liewer in afrikaans as in
engels
Re: aanhou wen [boodskap #12754 is 'n antwoord op boodskap #12727] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johanna Rykheer" writes:
>
> As ek 'n nuwe boodskap pos, kom dit na my deur, maar as ek reageer op
> iemand anders se boodskap, kry ek dit nie weer terug op my skerm nie,
> terwyl my familie in die buiteland dit wel te sien kry! Hierdie is dus
> ook maar weer 'n toets, want ek reageer mos op Hein se boodskap - ek gaan
> nou dophou of dit wel later op my skerm verskyn.
>
> Johanna Rykheer

Jou pos het hier in Ottawa op die
skerm Sondagaand verskyn.

Gloudina Bouwer
Vorige onderwerp: Skyn die son vandag by julle?
Volgende onderwerp: RE sinnelose moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 22:35:48 MGT 2024