wetenskapfiksie [boodskap #130696] |
Ma, 06 April 2020 17:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetenskapfiksie
Afbreking: we•ten•skap•fik•sie
Samestelling: wetenskap + fiksie
Selfstandige naamwoord: wetenskapfiksie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Toekomsverhaal. Genre van fiksie oor die invloed van tegnologiese verandering op die samelewing of 'n indiwidu.
Gebruik:
• Wetenskapfiksie is dikwels op huidige of toekomstige wetenskaplike, mediese en tegnologiese spekulasies gebaseer.
Wisselvorm:
• wetenskapsfiksie
Vertaling:
Engels: science fiction
Nederlands: sciencefiction
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|