Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiksie
fiksie [boodskap #130695] Ma, 06 April 2020 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiksie
Afbreking: fik•sie


Selfstandige naamwoord: fiksie
Meervoud: fiksies

Betekenis:
• 'n Denkbeeldige voorstelling. Werk wat handel oor inligting of gebeure wat nie werklik is nie, maar eerder denkbeeldig en teoreties is (wat dus deur die skrywer versin is).

Gebruik:
• Hoewel fiksie ’n vername vertakking van literêre werke omskryf, kan dit ook na teatrale, kinematiese of musikale werke verwys.

Sinoniem:
• verdigsel
• versinsel
• veronderstelling
• verbeeldingskuns

Antoniem:
• nie-fiksie

Afgelei:
• wetenskapfiksie

Vertaling:
Engels: fiction
Nederlands: fictie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: professionalisme
Volgende onderwerp: wetenskapfiksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:00:37 MGT 2024