Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pentateug
Pentateug [boodskap #130510] Do, 26 Maart 2020 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pentateug
Afbreking: Pen•ta•teug


Selfstandige naamwoord: Pentateug
Meervoud: woorde

Betekenis:
• Die eerste vyf boeke van Moses wat in die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Gebruik:
• Die Pentateug bestaan uit Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium.

Vertaling:
Engels: Pentateuch
Nederlands: Pentateuch

Nota:
Penta is Grieks vir vyf(5) en Teuchos is Grieks vir boek.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Veda
Volgende onderwerp: talmwalm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:28:14 MGT 2024