Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » talmwalm
talmwalm [boodskap #130511] Do, 26 Maart 2020 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
talmwalm
Afbreking: talm•walm
Samestelling: talm + walm


Selfstandige naamwoord: talmwalm
Meervoud: talmwalms
Verkleinwoord: talmwalmpie
Meervoud van verkleining: talmwalmpies

Betekenis:
• 'n Slegte reuk wat maar net nie wil weggaan nie.

Gebruik:
• Ons het dae lank gesukkel om die muishond se talmwalm uit die kamer te dryf.

Vertaling:
Engels: lingering stench
Nederlands: aanhoudende stank

Nota:
• "Talmwalm" is as die wenner van die WAT se Nuutskeppingskompetisie van 2020 aangewys.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Pentateug
Volgende onderwerp: walm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 04:57:34 MGT 2024