Koran [boodskap #130508] |
Do, 26 Maart 2020 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koran
Afbreking: Ko•ran
Selfstandige naamwoord: Koran
Meervoud: –
Betekenis:
• Die Heilige Skrifte van die Islam. Die heilige boek van die Mohammedane.
Gebruik:
• Die Koran is verdeel in 114 hoofstukke (soeras), onderverdeel in verse (ajas).
Vertaling:
Engels: Qur'an
Nederlands: Koran
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|