Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Koran
Koran [boodskap #130508] Do, 26 Maart 2020 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Arabiese Koran.
Die Arabiese Koran.
Koran
Afbreking: Ko•ran


Selfstandige naamwoord: Koran
Meervoud:

Betekenis:
• Die Heilige Skrifte van die Islam. Die heilige boek van die Mohammedane.

Gebruik:
• Die Koran is verdeel in 114 hoofstukke (soeras), onderverdeel in verse (ajas).

Vertaling:
Engels: Qur'an
Nederlands: Koran

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Talmud
Volgende onderwerp: Veda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 18:08:28 MGT 2024