panteïs [boodskap #130502] |
Wo, 25 Maart 2020 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
panteïs
Afbreking: pan•te•ïs
Selfstandige naamwoord: panteïs
Meervoud: panteïste
Betekenis:
• Iemand wat glo dat God en die natuur een is.
Gebruik:
• Die panteïs sê God is alles en alles is God.
Afgelei:
• panteïsme
• panteïsties
Vertaling:
Engels: pantheist
Nederlands: pantheïst
Nota:
• Van Grieks: πάν pan = alles en θεος theos = god, letterlik "alles is God".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|