Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agnostikus
agnostikus [boodskap #130501] Wo, 25 Maart 2020 20:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18894
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agnostikus
Afbreking: ag•nos•ti•kus


Selfstandige naamwoord: agnostikus
Meervoud: agnostikusse, agnostici

Betekenis:
• Iemand wat sê dat hy nie weet of daar 'n God bestaan nie.

Gebruik:
• Xenophanes is bekend as die eerste agnostikus en skeptikus omdat hy die feilbare menslike karakter van die Griekse gode gekritiseer het, dit gestel het dat mense niks seker oor die gode kan weet nie.

Verwant:
• agnosties
• agnostiese
• agnostisisme

Vertaling:
Engels: agnostic
Nederlands: agnosticus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ateïs
Volgende onderwerp: panteïs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:53:46 MGT 2024