abattoir [boodskap #129938] |
Ma, 24 Februarie 2020 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
abattoir
Afbreking: a•bat•toir
Selfstandige naamwoord: abattoir
Meervoud: abattoirs
Verkleinwoord: abattoirtjie
Meervoud van verkleining: abattoirtjies
Betekenis:
• Die plek waar diere geslag word. Besigheid waar vee vir konsumpsie gedood word.
Gebruik:
• Die abattoir is gewoonlik weens die rek daarvan 'n entjie van die woongebied geleë.
Sinoniem:
• slaghuis
• slagpale
• slagtery
Vertaling:
Engels: abattoir, slaughterhouse, butcher's shop
Nederlands: abattoir, slachterij, slachthuis
Xhosa: isilarha
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|