Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spreekkamer
spreekkamer [boodskap #129939] Ma, 24 Februarie 2020 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spreekkamer
Afbreking: spreek•ka•mer
Samestelling: spreek + kamer


Selfstandige naamwoord: spreekkamer
Meervoud: spreekkamers
Verkleinwoord: spreekkamertjie
Meervoud van verkleining: spreekkamertjies

Betekenis:
• 'n Kamer waar mens 'n gesprek met iemand kan voer, soos die plek waar 'n dokter iemand ondersoek of uitvra.

Gebruik:
• Toe ek by die ontvangsarea van die dokter se spreekkamer instap, sak my moed in my skoene toe ek sien daar wag meer pasiënte as wat daar stoele is.

Vertaling:
Engels: consulting room
Nederlands: spreekkamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abattoir
Volgende onderwerp: welgeluksalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:39:22 MGT 2024