Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abattoir
abattoir [boodskap #129938] Ma, 24 Februarie 2020 06:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vleis word by 'n abattoir verwerk.
Vleis word by 'n abattoir verwerk.
abattoir
Afbreking: a•bat•toir


Selfstandige naamwoord: abattoir
Meervoud: abattoirs
Verkleinwoord: abattoirtjie
Meervoud van verkleining: abattoirtjies

Betekenis:
• Die plek waar diere geslag word. Besigheid waar vee vir konsumpsie gedood word.

Gebruik:
• Die abattoir is gewoonlik weens die rek daarvan 'n entjie van die woongebied geleë.

Sinoniem:
• slaghuis
• slagpale
• slagtery

Vertaling:
Engels: abattoir, slaughterhouse, butcher's shop
Nederlands: abattoir, slachterij, slachthuis
Xhosa: isilarha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slagpale
Volgende onderwerp: spreekkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 03:03:45 MGT 2024