Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slagpale
slagpale [boodskap #129937] Ma, 24 Februarie 2020 06:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vleis word in 'n slagpale verwerk.
Vleis word in 'n slagpale verwerk.
slagpale
Afbreking: slag•pa•le


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: slagpale

Betekenis:
• Die plek waar diere geslag word. Besigheid waar vee vir konsumpsie gedood en bewerk word.

Gebruik:
• Ek sal hulle na die slagpale bring soos lammers, ramme en bokke. [Jeremia 51:40]

Spreekwoord:
• Soos 'n lam na die slagpale gelei word. [Sonder verset jou ondergang tegemoetgaan.]

Sinoniem:
• abattoir
• slaghuis
• slagtery

Vertaling:
Engels: abattoir, slaughterhouse, butcher's shop
Nederlands: slachterij, slachthuis, abattoir
Xhosa: isilarha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skouburg
Volgende onderwerp: abattoir
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:27:31 MGT 2024