Re: Help to pensioners: Eastern Cape [boodskap #12238] |
Wo, 21 Januarie 1998 00:00 |
Wolfgang
Boodskappe: 16 Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Net 'n woord van advies ... jou gekose naam is nie normaal op die Net nie.
Ek probeer nie snaaks wees nie, ek stel voor jy verander dit. Dis die tipe
naam wat 'n opgeskote dogtertjie sou gebruik.
Secret Squirrel wrote in message ...
>>
|
|
|
Re: Help to pensioners: Eastern Cape [boodskap #12239 is 'n antwoord op boodskap #12238] |
Wo, 21 Januarie 1998 00:00 |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Secret Squirrel wrote:
>
> Never, ... why should SAfricans pay for the mismanagement of the government. Get up off your arses and dismiss the officials concerned. Make them forfeit their wages.
>
> No cans of beans will solve the problems there.
>
> Squirrel
Die OK se klomp sous trein ryers ook het vergeet (?) om die skole se
krag te betaal en nou sit omtrent 100 OK skole sonder krag (volgens die
Es Ay Bee Sie).
|
|
|