Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek dink Piet Retief draai om in sy graf.......
Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12197] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink Piet Retief draai om in sy graf.......
'n swart penkop(wat van borselkop of baksteen kop).........stuur tog 'n foto
asb.
Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12198 is 'n antwoord op boodskap #12197] Ma, 19 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Spy" writes: > Ek dink Piet Retief draai om in sy graf.......
> 'n swart penkop(wat van borselkop of baksteen kop).........stuur tog 'n foto
> asb.

Ek wil jou vra om asseblief Piet Retief se
naam uit te los uit jou rassistiese opmerkings
oor die Voortrekkers. Piet Retief het ten minste
die ordentlikheid gehad om te probeer onderhandel
oor grond vir sy mense, Jammer dat hy nou dit met
iemand soos Dingaan probeer doen het. Ek kan jou
verseker dat in al my jare van Geskiedenis aan
swart leerlinge klasgee, dat ek nie eenkeer een
gekry het wat Dingaan se daad probeer goedpraat
het nie.

Gloudina
Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12257 is 'n antwoord op boodskap #12197] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Jan 1998 06:36:31 GMT, "Johan" wrote:

van jou sieninge gelees het, is jou perspektiewe maar hoeka skeef ....>>[/color]

As haar sieninge vir jou speef is, lei dit logies dat jou sieninge
natuurlik ook..... (voltooi dit maar self).
Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12258 is 'n antwoord op boodskap #12197] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang natuurlik af HOE jy die geskiedenis vertel het, en wat ek sover
van jou sieninge gelees het, is jou perspektiewe maar hoeka skeef ....

Johan

Ek kan jou
> verseker dat in al my jare van Geskiedenis aan
> swart leerlinge klasgee, dat ek nie eenkeer een
> gekry het wat Dingaan se daad probeer goedpraat
> het nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Re: Help to pensioners: Eastern Cape
Volgende onderwerp: Re: The Wages of Liberalism
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:23:01 MGT 2024