wysie [boodskap #129489] |
Ma, 27 Januarie 2020 06:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wysie
Afbreking: wy•sie
Selfstandige naamwoord: wysie
Meervoud: wysies
Verkleinwoord: wysietjie
Meervoud van verkleining: wysietjie
Betekenis:
• 'n Melodie of deuntjie.
Gebruik:
• Die TV-program se wysie draai in sy kop rond.
Spreekwoord:
• Sy is van haar wysie af. [In die war wees.]
Vertaling:
Engels: tune, melody
Nederlands: wijsje, herkenningsmelodie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|