Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » yskoud
yskoud [boodskap #129488] Ma, 27 Januarie 2020 06:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
yskoud
Afbreking: ys•koud
Samestelling: ys + koud


Byvoeglike naamwoord: yskoud
Attributief: yskoue

Betekenis:
• Intensiewe vorm van koud. So koud soos ys; baie koud.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie lank in die yskoue water van die Antarktika oorleef nie.

Spreekwoord:
• Dit laat my yskoud. [Ek steur my glad nie daaraan nie.]

Sinoniem:
• bibberkoud

Antoniem:
• vuurwarm

Vertaling:
Engels: freezing cold, icy-cold
Nederlands: ijskoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xilofoon
Volgende onderwerp: wysie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 04:45:08 MGT 2024