Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wysie
wysie [boodskap #129489] Ma, 27 Januarie 2020 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wysie
Afbreking: wy•sie


Selfstandige naamwoord: wysie
Meervoud: wysies
Verkleinwoord: wysietjie
Meervoud van verkleining: wysietjie

Betekenis:
• 'n Melodie of deuntjie.

Gebruik:
• Die TV-program se wysie draai in sy kop rond.

Spreekwoord:
• Sy is van haar wysie af. [In die war wees.]

Vertaling:
Engels: tune, melody
Nederlands: wijsje, herkenningsmelodie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: yskoud
Volgende onderwerp: wyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:02:02 MGT 2024