deurmekaarspul [boodskap #129451] |
Sa, 25 Januarie 2020 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurmekaarspul
Afbreking: deur•me•kaar•spul
Samestelling: deurmekaar + spul
Selfstandige naamwoord: deurmekaarspul
Meervoud: deurmekaarspulle
Verkleinwoord: deurmekaarspulletjie
Meervoud van verkleining: deurmekaarspulletjies
Betekenis:
• 'n Toestand wat chaoties en baie deurmekaar is.
Gebruik:
• Begin elke gedagte met 'n nuwe paragraaf om te verhoed dat jou argumentering in 'n deurmekaarspul ontaard.
Sinoniem:
• anargie
• disorganisasie
• dolliwarie
• chaos
• geharwar
• harwar
• konglomerasie
• mallemoes
• mengelmoes
• potpourri
• roesmoes
• sameraapsel
• sameskraapsel
• tjou-tjou
• verwarring
• warboel
Vertaling:
Engels: mess, confusion, chaos, mix-up
Nederlands: knoeiboel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|