Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaraan
waaraan [boodskap #129450] Sa, 25 Januarie 2020 17:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaraan
Afbreking: waar•aan
Samestelling: waar (v.nw.) + aan (voors.)


Voornaamwoord: waaraan

Betekenis:
• Aan wat.

Gebruik:
Waaraan het ons jou besoek te danke?

Verwant:
• waardeur
• waarheen
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waarop
• waaruit
• waarvan
• waarvoor

Vertaling:
Engels: what, of
Nederlands: waaraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyand
Volgende onderwerp: deurmekaarspul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 08:45:02 MGT 2024