Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vragmotor
vragmotor [boodskap #129435] Sa, 25 Januarie 2020 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vragmotor.
'n Vragmotor.
vragmotor
Afbreking: vrag•mo•tor
Samestelling: vrag + motor


Selfstandige naamwoord: vragmotor
Meervoud: vragmotors
Verkleinwoord: vragmotorjie
Meervoud van verkleining: vragmotorjies

Betekenis:
• 'n Groot voertuig waarmee goed soos sand, bakstene, ensovoorts vervoer word.

Gebruik:
• Sy het 'n vragmotor gehuur om hul meubels na die nuwe huis te neem.

Sinoniem:
• lorrie
• trok

Afgelei:
• vragmotorbetuurder

Vertaling:
Engels: lorry
Nederlands: vrachtauto, vrachtwagen, camion

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraetyd
Volgende onderwerp: vreemd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 21:03:49 MGT 2024