Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraetyd
vraetyd [boodskap #129434] Sa, 25 Januarie 2020 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraetyd
Afbreking: vra•e•tyd
Samestelling: vrae + tyd


Selfstandige naamwoord: vraetyd
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sekere hoeveelheid tyd wanneer 'n mens vrae kan vra en dit beantwoord word.

Gebruik:
• Na die aanbieding sal 'n vraetyd van 10 minute toegelaat word.

Sinoniem:
• ondervragingstyd

Vertaling:
Engels: question time, interrogation time
Nederlands: vragentijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraelys
Volgende onderwerp: vragmotor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:46:45 MGT 2024