volsin [boodskap #129421] |
Vr, 24 Januarie 2020 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volsin
Afbreking: vol•sin
Samestelling: vol + sin
Selfstandige naamwoord: volsin
Meervoud: volsinne
Verkleinwoord: volsinnetjie
Meervoud van verkleining: volsinnetjies
Betekenis:
• 'n Volledige sin waarin daar ook 'n werkwoord is.
Gebruik:
• Skryf die hoofgedagte in 'n volsin neer.
Vertaling:
Engels: complete sentence
Nederlands: volzin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|