Betekenis:
• 'n Soort knolgroente met 'n skerp smaak wat jou oë laat traan as mens dit afskil.
Gebruik:
• Die ui is 'n wonderlike groente, selfs al laat dit jou 'n paar trane stort!
Spreekwoord:
• 'n Ui tap. ['n Grap maak.]
Vertaling:
Engels: onion
Nederlands: ui
Nota:
• Die uitdrukking "'n appel en 'n ui" is nie 'n weglating hier nie, dis eintlik "appel en 'n ei (eier)"!
• "Ui" is 'n diftong (tweeklank; twee ineenvloeiende vokale binne een sillabe).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.