Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ui
ui [boodskap #129283] Vr, 17 Januarie 2020 06:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ui.
'n Ui.
ui
Afbreking: ui
Uitspraak: /œj/


Selfstandige naamwoord: ui
Meervoud: uie
Verkleinwoord: uitjie
Meervoud van verkleining: uitjies

Betekenis:
• 'n Soort knolgroente met 'n skerp smaak wat jou oë laat traan as mens dit afskil.

Gebruik:
• Die ui is 'n wonderlike groente, selfs al laat dit jou 'n paar trane stort!

Spreekwoord:
• 'n Ui tap. ['n Grap maak.]

Vertaling:
Engels: onion
Nederlands: ui

Nota:
• Die uitdrukking "'n appel en 'n ui" is nie 'n weglating hier nie, dis eintlik "appel en 'n ei (eier)"!
• "Ui" is 'n diftong (tweeklank; twee ineenvloeiende vokale binne een sillabe).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydskrifartikel
Volgende onderwerp: uil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:20:49 MGT 2024