tromspeler [boodskap #129267] |
Do, 16 Januarie 2020 14:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tromspeler
Afbreking: trom•spe•ler
Samestelling: trom + speler
Selfstandige naamwoord: tromspeler
Meervoud: tromspelers
Verkleinwoord: tromspelertjie
Meervoud van verkleining: tromspelertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat op 'n trom slaan om klanke te maak.
Gebruik:
• Die orkes se tromspeler is met 'n toekenning vereer.
Sinoniem:
• dromspeler
Vertaling:
Engels: drummer
Nederlands: trommelaar, trommelslager, tamboer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|