Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trop
trop [boodskap #129269] Do, 16 Januarie 2020 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Trop bokke.
'n Trop bokke.
trop
Afbreking: trop


Selfstandige naamwoord: trop
Meervoud: troppe
Verkleinwoord: troppie
Meervoud van verkleining: troppies

Betekenis:
• 'n Klomp van dieselfde soort diere (soos skape of beeste) wat bymekaar is.

Gebruik:
• Die trop wilde perde slaan op vlug.

Spreekwoord:
• Een brandsiek skaap, kan die hele trop aansteek. [Een slegte mens kan baie mense verkeerd beïnvloed.]

Sinoniem:
• kudde

Verwant:
• kolonie (miere, konyne)
• swerm (voëls)
• skool (visse)
• span (osse)

Vertaling:
Engels: herd, flock
Nederlands: kudde, troep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tromspeler
Volgende onderwerp: wyfiekat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 05:10:28 MGT 2024