Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wyfiekat
wyfiekat [boodskap #129270] Do, 16 Januarie 2020 15:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wyfiekat
Afbreking: wy•fie•kat
Samestelling: wyfie + kat


Selfstandige naamwoord: wyfiekat
Meervoud: wyfiekatte
Verkleinwoord: wyfiekatjie
Meervoud van verkleining: wyfiekatjies

Betekenis:
• 'n Vroulike kat.

Gebruik:
• Nadat paring bly die mannetjieskat by die wyfiekat om ander katte af te skrik.

Antoniem:
• mannetjieskat

Vertaling:
Engels: she‐cat
Nederlands: poes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trop
Volgende onderwerp: volkslied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:19:03 MGT 2024