selfsugtig [boodskap #128948] |
Di, 31 Desember 2019 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfsugtig
Afbreking: self•sug•tig
Byvoeglike naamwoord: selfsugtig
Vergrotende trap: selfsugtiger
Oortreffende trap: selfsugtigste
Attributief: selfsugtige
Betekenis:
• Op eie voordeel gerig.
Gebruik:
• Moenie so selfsugtig wees nie, deel dit met ons!
• Hy is 'n selfsugtige persoon wat net vir homself omgee.
Sinoniem:
• egoïsties
Antoniem:
• altruïsties
• mededeelsaam
• onselfsugtig
• onbaatsugtig
Afgelei:
• selfsugtigheid
Vertaling:
Engels: selfish, egoistic
Nederlands: zelfzuchtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|