Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moeilikheid
moeilikheid [boodskap #128697] Sa, 14 Desember 2019 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moeilikheid
Afbreking: moei•lik•heid


Selfstandige naamwoord: moeilikheid
Meervoud: moeilikhede

Betekenis:
• 'n Lastige toestand met kommer en probleme.

Gebruik:
• Julle soek vir moeilikheid as julle daai kwaai hond terg.

Wisselvorm:
• moelikheid

Afgelei:
• moeilikheidmaker
• taalmoeilikheid

Vertaling:
Engels: difficulty, trouble
Nederlands: moeilijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moeg
Volgende onderwerp: mondfluitjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 18:27:04 MGT 2024