Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mondfluitjie
mondfluitjie [boodskap #128698] So, 15 Desember 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meisie wat die mondfluitjie bespeel.
'n Meisie wat die mondfluitjie bespeel.
mondfluitjie
Afbreking: mond•flui•tjie
Samestelling: mond + fluitjie


Selfstandige naamwoord: mondfluitjie
Meervoud: mondfluitjies

Betekenis:
• Klein musiekinstrument wat 'n klank maak as mens met jou mond daarin blaas of suig.

Gebruik:
• Hy speel 'n treurige deuntjie op sy mondfluitjie.

Sinoniem:
• mondharmonika

Vertaling:
Engels: mouth-organ, harmonica
Nederlands: mondharmonica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moeilikheid
Volgende onderwerp: monster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:03:22 MGT 2024