Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arriveer
arriveer [boodskap #128490] So, 24 November 2019 16:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arriveer
Afbreking: ar•ri•veer
Uitspraak: /ˌa.riˈfɪə̯r/


Werkwoord: arriveer
Verlede tyd: het gearriveer
Teenwoordige deelwoord: arriverende

Betekenis:
• Die bestemming bereik; êrens aankom.

Gebruik:
• Die stoet het by die paleis gearriveer.

Sinoniem:
• aankom
• aanland

Afgelei:
• arrivering

Vertaling:
Engels: to arrive
Nederlands: arriveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: andersyds
Volgende onderwerp: beperking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 06:56:45 MGT 2024