Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beperking
beperking [boodskap #128491] So, 24 November 2019 16:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beperking
Afbreking: be•per•king
Uitspraak: /bəˈpɛr.kəŋ/


Selfstandige naamwoord: beperking
Meervoud: beperkings
Verkleinwoord: beperkinkie
Meervoud van verkleining: beperkinkies

Betekenis:
• 'n Perk/limiet wat gestel is; iets wat veroorsaak dat moontlikhede ingeperk/begrens word.

Gebruik:
• Mense wat blind is het 'n visuele beperking.
• Hy het eindelik geleer om sy beperkings te aanvaar.

Sinoniem:
• limitasie

Vertaling:
Engels: beperking, constraint, limitation
Nederlands: beperking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arriveer
Volgende onderwerp: tegniek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:46:36 MGT 2024