Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muf
muf [boodskap #128457] Vr, 22 November 2019 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
muf
Afbreking: muf
Uitspraak: /mœf/


Byvoeglike naamwoord: muf
Vergrotende trap: muwwer
Oortreffende trap: mufste
Attributief: muwwe

Betekenis:
• Onaangenaam en bedorwe ruik.

Gebruik:
• Die kelder ruik muf.

Spelfout:
• mif

Vertaling:
Engels: stale, musty, stuffy
Nederlands: muf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wurg
Volgende onderwerp: klem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:17:39 MGT 2024