Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kardoes
kardoes [boodskap #128450] Vr, 22 November 2019 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kardoes
Afbreking: kar•does
Uitspraak: /karˈdus/


Selfstandige naamwoord: kardoes
Meervoud: kardoese
Verkleinwoord: kardoesie
Meervoud van verkleining: kardoesies

Betekenis:
• Houer van papier wat in keël opgerol is, aanvanklik gebruik om buskruit in te dra.

Gebruik:
• Sy koop 'n kardoes vol lekkers by die kafee.

Afgelei:
• woefkardoes

Vertaling:
Engels: conical paper bag, paper-cornet
Nederlands: kardoes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tresoor
Volgende onderwerp: snik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:27:33 MGT 2024