Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snik
snik [boodskap #128451] Vr, 22 November 2019 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snik
Afbreking: snik
Uitspraak: /snək/


Werkwoord: snik
Verlede tyd: het gesnik
Teenwoordige deelwoord: snikkende

Betekenis:
• 'n Kort, krampagtige intrek van die asem as iemand treur of droewig is; rukkerig huil.

Gebruik:
• Sy snik: "ek sal dit nie weer doen nie!"

Vertaling:
Engels: to sob
Nederlands: snikken


Selfstandige naamwoord: snik
Meervoud: snikke
Verkleinwoord: snikkie
Meervoud van verkleining: snikkies

Betekenis:
• Die hikkende manier van huil as iemand verdriet of pyn ervaar.

Gebruik:
• Hy verraai sy verdriet met 'n enkele snik.

Vertaling:
Engels: sob, gasp, sigh
Nederlands: snik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kardoes
Volgende onderwerp: plesier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:28:03 MGT 2024