kleintjie [boodskap #128446] |
Vr, 22 November 2019 06:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleintjie
Afbreking: klein•tjie
Selfstandige naamwoord: kleintjie
Meervoud: kleintjies
Betekenis:
• Iets wat klein is.
• 'n Kind of 'n jong dier.
Gebruik:
• Jy kan nie 'n groot melkskommel kry nie; net 'n kleintjie.
• Die kat het twee kleintjies gekry.
Antoniem:
• grote
Vertaling:
Engels: small one; puppies
Nederlands: kleintje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|