Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleipot
kleipot [boodskap #128447] Vr, 22 November 2019 06:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kleipotte.
Kleipotte.
kleipot
Afbreking: klei•pot
Samestelling: klei + pot


Selfstandige naamwoord: kleipot
Meervoud: kleipotte
Verkleinwoord: kleipotjie
Meervoud van verkleining: kleipotjies

Betekenis:
• 'n Pot wat van klei gemaak is.

Gebruik:
• Die kleipot val in skerwe op die vloer.

Vertaling:
Engels: clay pot
Nederlands: kleipot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleintjie
Volgende onderwerp: grote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:23:21 MGT 2024