Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleintjie
kleintjie [boodskap #128446] Vr, 22 November 2019 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18977
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleintjie
Afbreking: klein•tjie


Selfstandige naamwoord: kleintjie
Meervoud: kleintjies

Betekenis:
• Iets wat klein is.
• 'n Kind of 'n jong dier.

Gebruik:
• Jy kan nie 'n groot melkskommel kry nie; net 'n kleintjie.
• Die kat het twee kleintjies gekry.

Antoniem:
• grote

Vertaling:
Engels: small one; puppies
Nederlands: kleintje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kledingstuk
Volgende onderwerp: kleipot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:33:24 MGT 2024