kledingstuk [boodskap #128445] |
Vr, 22 November 2019 05:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kledingstuk
Afbreking: kle•ding•stuk
Samestelling: kleding + stuk
Selfstandige naamwoord: kledingstuk
Meervoud: kledingstukke
Verkleinwoord: kledingstukkie
Meervoud van verkleining: kledingstukkies
Betekenis:
• 'n Stuk klere (soos 'n hemp, broek, kous, rok, trui, baaitjie, ens).
Gebruik:
• 'n Nuwe kledingstuk moet sommer dadelik aangetrek word.
• Niemand sal tog 'n ou kledingstuk met 'n stuk nuwe, ongekrimpte materiaal lap nie. [Markus 2:21]
Vertaling:
Engels: garment, article of dress
Nederlands: kledingstuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|