selmaat [boodskap #128428] |
Wo, 20 November 2019 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selmaat
Afbreking: sel•maat
Samestelling: sel + maat
Uitspraak: /ˈsɛl.mɑːt/
Selfstandige naamwoord: selmaat
Meervoud: selmaats
Verkleinwoord: selmaatjie
Meervoud van verkleining: selmaatjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n tronksel met een of meer ander persone (sy makkers) deel.
Gebruik:
• 'n Noorweegse gevangene is aangekla van moord op sy selmaat.
Sinoniem:
• selgenoot
Vertaling:
Engels: cell mate
Nederlands: celmaat, celgenoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|