Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortbroek
kortbroek [boodskap #128427] Wo, 20 November 2019 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man en vrou in kortbroeke.
'n Man en vrou in kortbroeke.
kortbroek
Afbreking: kort•broek
Samestelling: kort + broek
Uitspraak: /ˈkɔrt.bruk/


Selfstandige naamwoord: kortbroek
Meervoud: kortbroeke
Verkleinwoord: kortbroekie
Meervoud van verkleining: kortbroekies

Betekenis:
• Kledingstuk wat wat die bekkenarea bedek; broek met kort pype.

Gebruik:
• As dit koud is in die Vrystaat, trek die boere twee kortbroeke aan.

Antoniem:
• langbroek

Verwant:
• onderbroek

Vertaling:
Engels: shorts
Nederlands: short

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klap
Volgende onderwerp: selmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 00:19:41 MGT 2024