fjord [boodskap #128399] |
So, 17 November 2019 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fjord
Afbreking: fjord
Selfstandige naamwoord: fjord
Meervoud: fjorde, fjords
Betekenis:
• 'n Inham aan 'n bergagtige kus, gekenmerk deur steil wande wat deur gletserwerking uitgekerf is.
Gebruik:
• 'n Vaart op 'n Noorweegse fjord gee jou kans om die wêrelddeel van naby te sien.
Vertaling:
Engels: fjord
Nederlands: fjord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|