Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okulasie
okulasie [boodskap #128398] So, 17 November 2019 19:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
okulasie
Afbreking: o•ku•la•sie


Selfstandige naamwoord: okulasie
Meervoud: okulasies

Betekenis:
• Die vegetatiewe vermeerdering van plante deur 'n stukkie bas met 'n oog (uitloopsel) op die bas van 'n ander stam in te ent.

Gebruik:
• Die perskebome wat deur middel van okulasie voortgeplant is sal gouer vrug sal dra as die bome wat van pitte gekweek is.

Sinoniem:
• enting

Vertaling:
Engels: oculation
Nederlands: oculatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kenmerk
Volgende onderwerp: fjord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:01:34 MGT 2024