kastrol [boodskap #128394] |
So, 17 November 2019 13:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kastrol
Afbreking: kas•trol
Selfstandige naamwoord: kastrol
Meervoud: kastrolle
Verkleinwoord: kastrolletjie
Meervoud van verkleining: kastrolletjies
Betekenis:
• Pot waarin kos gemaak word.
Gebruik:
• Haal die kastrol van die plaat af voordat die kos begin brand.
Afgelei:
• kastrolborsel
• kastroldeksel
Vertaling:
Engels: saucepan, stew-pan, casserole
Nederlands: kastrol, kasserol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|